Tuis Inskrywing Koop Kaartjies
SKRYF IN!

Laat Ons Juig © 2022

KOOP JOU KAARTJIE

Meer oor Laat Ons Juig

Beoordelaars

HOE OM IN TE SKRYF

Laat Ons Juig is 'n splinternuwe gospel sangkompetisie.  

KruiskykTV in samewerking met CrossplusTV, Juig!Tydskrif en Patmos-studios het besef dat daar nie baie geleenthede is vir nuwe gospeltalent om ontdek te word nie.  En dus het hulle hierdie opwindende platform gestig waar oud en jonk kan deelneem.  Nie net om hul sangtalent ten toon te stel nie, maar ook om nuwe musiek aan ons land bekend te stel.


Van ons land se talentvolste kunstenaars in die bedryf is deel van hierdie projek.  

Ruan Josh is ons aanbieder en Liza Brönner, Retief Burger, Sharoney en Eon de Bruin sal die beoordeling hanteer.   


Die waarde van die pryse is ongeveer R100 000, nie net wen die wenner ‘n 10 snit album nie, maar sal ook op KruiskykTV, CrossplusTV en in die Juig! tydskrif verskyn.    Daar is ook pryse vir van die Top 20.   Hierdie kompetisie bied soveel meer.

Skryf vandag nog in!


Ons sien uit om Suid-Afrika se talent te hoor!

Kliek op foto vir meer inligting oor elke beoordelaar