Tuis Inskrywing Koop Kaartjies
SKRYF IN!

Laat Ons Juig © 2022

KOOP JOU KAARTJIE

Hoe Skryf Ek In?

LAAI INSKRYWINGSVORM AF

‘n Gospelsangkompetisie in samewerking met Kruiskyktv, Crossplus Tv, Patmos Studio & Juig! Tydskrif.


Volg die maklike stappe:


  1. Volg en hou van ons Facebook blad, nooi ook jou vriende en familie om dit te doen.
  2. Vul al jou besonderhede in op die inskrywingsvorm
  3. Aanvaar ons Termes en Voorwaardes
  4. Betaal jou inskrywingsgelde van R300 & stuur die bewys asook jou inskrywingsvorm na admin@laatonsjuig.co.za
  5. Nadat ons jou bewys ontvang het stuur ons vir jou ‘n deelnemernommer binne 48 uur (indien jy nie binne 48 uur ‘n e-pos ontvang het nie, stuur vir ons ‘n whats app na 076 750 9232)
  6. Jy kan enige geestelike liedjie of jou eie oorspronklike liedjie of jy kan een van die liedjies wat op die webtuiste beskikbaar is kies om te sing wanneer jy jou video opneem. Slegs geestelike liedjies word toegelaat.
  7. Indien jy ‘n lied kies vanaf die webtuiste sal ons die “backtrack” vir jou stuur.
  8. Wanneer jy deurdring na die Top 50, Semi-finaal of Finaal dan moet jy van die liedjies wat op die webtuiste is of van jou eie oorspronklike liedjies sing. Jy kan tot 3 liedjies kies.
  9. Neem jouself op waar jy die lied van jou keuse sing, soos genoem in punt 6, met jou selfoon in landskap-formaat.
  10. Laai dit op Laat Ons Juig se FACE BOOK blad, met die volgende hutsmerke: #Laatonsjuig #Kruiskyktv #Crossplustv #Juig!Tydskrif #PatmosAteljee
  11. Onthou om jou Naam, Van, Dorp & Deelnemernommer by te voeg
  12. Die Admin-span van Laat Ons Juig sal binne 48 uur kommentaar lewer op jou video. Dit sal dien as ‘n bevestiging dat ons dit ontvang het. Indien dit nie gebeur nie , stuur asseblief ‘n epos na admin@laatonsjuig.co.za
  13. Sluitingsdatum vir jou video is 15 Maart 2022

Echo - Jesus U Is My Heer

Lys van liedjies om van te kies

Shaney - You are my God (I am your child) child)

Sharise - God’s Girl

Victory5 - Forever your friend

Victory5 - I Choose you

LAAI TERME EN VOORWAARDES AF

Ettienne Lane - I Give You My Life

Janine G - Little Birds

Janine G - On the Radio

Janine G - Praise 3

Janine G - Slippers

Janine G - U Liefde

Lientjie - Only Want To Be With You

Lientjie - Rain Come Falling Down

Lientjie - Sing to the world

Luchelle van Niekerk - Begin net beweeg

Luchelle van Niekerk - Dieselfde Jesus

Luchelle van Niekerk - Groter As

Luchelle van Niekerk - Struikelblok

Luchelle van Niekerk - U asem is in my

Luchelle van Niekerk - Your Name is Victory

Vaughan - Binne My

Vaughan - Come to me

Vaughan - Dans Met My

Vaughan - Take me to the river

Vaughan - Vas aan U

Vaughan - Voor U Troon

Janine G - Berg

Lientjie - Call to me angel

Lientjie - Follow You

Lientjie - Miracle

Lientjie - Take My Hand

Lientjie - The Father You Are

5 You Are My God - Lyrics.pdf 4 Jesus U Is Heer - Lyrics.pdf 1 Forever your Friend - Lyrics.pdf 2 Gods Girl - Lyrics.pdf 6 I Give You My Life_Liriek.pdf 3 I Choose You - Lyrics.pdf 9 ON THE RADIO_Liriek.pdf 8 LITTLE BIRDS_Liriek.pdf 11 SLIPPERS_Liriek.pdf 10 PRAISE 3_Liriek.pdf 7 Berg_Liriek.pdf 12 U LIEFDE_Liriek.pdf 17 RAIN CAME FALLING DOWN_Liriek.pdf 16 ONLY WANT TO BE WITH YOU_Liriek.pdf 13 Call to me  angel_Liriek.pdf 19 SING TO THE WORLD_Liriek.pdf 15 Miracle_Liriek.pdf 14 Follow You_Liriek.pdf 21 The Father You are_Liriek.pdf 20 Take my Hand_Liriek.pdf 23 Dieselfde Jesus_Liriek.pdf 22 Begin net beweeg_Liriek.pdf 25 Struikelblok_Liriek.pdf 24 Groter As_Lieriek.pdf 27 YOUR NAME IS VICTORY_Liriek.pdf 26 U ASEM IS IN MY_Liriek.pdf 28 Binne my_Liriek.pdf 31 Dans Met My_Liriek.pdf 30 Come To Me_Liriek.pdf 33 Take Me To The River_Liriek.pdf 35 Voor U Troon_Liriek .pdf 34 Vas Aan U_Liriek.pdf